Case Tweedehandse Stropers te koop. AgriBk is jou vennoot van puik tweedehandse trekkers en landbou toerusting in Suid-Afrika vir meer as ‘n dekade.
Ons lewer hoogstaande-gehalte diens en stap ‘n pad saam met ons kliënte sedert 2009. Ons tree op as Agent en Finansieringsagent tussen koper en verkoper. AgriBk bied aan boere in Suid-Afrika die geleentheid om gebruikte trekkers, stropers, spuite, planters, hooimaak toerusting en implemente vir jou boerdery te koop en verkoop. Laat ons jou help om die regte toerusting vir jou behoefte te vind en jou vennote te wees vir sukses.
AgriBK is jou nommer een bron vir die koop en verkoop van puik gebruikte landbou toerusting. Kopers kan ‘n wye reeks Case, John Deere, Claas, Massey Ferguson, New Holland, Fendt, Valtra, Landini, Geringhoff, McCormick en meer by ons vind.
Tipes Tweedehandse Landbou Toerusting
Trekkers – motorvoertuig met groot, breë en geprofileerde agterbande wat gebruik word om verskeie implemente te trek of stoot
Stropers – Plaaswerktuig waarmee graangewasse (soos koring of mielies) van landerye geoes word.
Planters – Die mees algemene tipe saaier word ‘n planter genoem, en spasieer sade ewe veel in lang rye.
Spuite – Nadat daar geplant is kan word landboumasjinerie soos selfaangedrewe spuite gebruik om kunsmis en plaagdoders toe te dien.
Hooimaak toerusting – Hooibalers word gebruik om gras of lusern styf te verpak in ‘n bergbare vorm vir die wintermaande of om vervoer te word.
Saaiers – Saaiers is ontwerp om sade vinnig en doeltreffend oor groot stukke grond te versprei.
Windryers – Selfaangedrewe of trekker-getrekte plaasmasjien om graan te sny en die stingels in windrye te lê vir latere skoonmaak.
Snyers – Snyers is ‘n noodsaaklikheid vir enige groot stuk grond, maar trekkereienaars kan baat vind by maaier-aanhegsels. Daar is ‘n verskeidenheid maaiertipes om aan ‘n reeks plaasbehoeftes te voldoen, van grasbestuur tot oes.
Kry puik tweedehandse trekker en landbou toerusting te koop in Suid-Afrika, insluitend trekkers, stropers, spuite, planters, hooimaak toerusting, implemente en meer by agribk.co.za. Gaan ons voorraad na en vind die landbou toerusting wat jy nodig het! AgriBk het ‘n groot verskeidenheid Gebruikte Landbou Toerusting gereed om te koop of te verkoop. Ons sien daarna uit om jou gebruikte plaastoerustingbehoeftes te bedien. Besoek ons gerus op Facebook.
Koop of verkoop gebruikte trekker en landbou toerusting, kontak ons gerus deur ons te skakel by 083 415 7877 of 082 456 7857 of ‘n epos te stuur na theo@agribk.co.za.