Theo Fuls
Agri BK

Puik Gebruikte Landbou Toerusting.

Koop of verkoop – Kontak ons gerus.

Items

Jaar Diens

Theo Fuls Agri BK

Theo Fuls Agri Bk is jou vennoot in gebruikte Landbou Toerusting vir meer as ‘n dekade.  Ons lewer hoogstaande-gehalte diens en stap ‘n pad saam met ons kliënte sedert 2009.

Theo Fuls Agri Bk tree op as Agent en Finansierings Agent tussen Koper en Verkoper. AgriBk bied aan boere in Suid-Afrika die geleentheid om gebruikte trekkers, stropers, spuite, planters, hooimaak toerusting en implemente vir jou boerdery te koop en verkoop. Laat ons jou help om die regte toerusting vir jou behoefte te vind en jou vennote te wees vir sukses.

Koop of verkoop, kontak ons gerus…

Gebruikte Landbou Toerusting
Gebruikte Landbou Toerusting

kliek hier

TREKKERS 50 - 80 KW

Gebruikte Landbou Toerusting

kliek hier

TREKKERS 80 - 120 KW

Gebruikte Landbou Toerusting

kliek hier

TREKKERS 120 - 200 KW

kliek hier

TREKKERS 200 KW +

kliek hier

STROPERS

kliek hier

SPUITE

kliek hier

IMPLEMENTE